8,6 HA Plot geleë op die Dinie Estate Pad nby Rustenburg. Kroondal Winkel kompleks, kerk en skole naby. Daar is 2 groot sementdamme, 14 stewige varkhokke, avo, mango en neutbome op. Damregte kan verkry word. Groot 11 x 19 stoor wat tans omskep is in 'n winkel. 2 Wonings wat aandag nodig het. Die plot is gelyk en ook ideaal vir tonelboerdery.
Size
9.00
Size Type
Ha
Times Viewed: 149 (current month or since listed current month)