Hierdie 101ha plaas is reeds nuut wildsomhein. Ongelooflik baie water en het ook 'n groot klipdam met kleiner gronddam. Dit het ook goeie drakrag en ideaal vir bees en of wild boerdery. Potensiaal vir steenmakery en daar is ook leiklipgroewe. Genoegsame arbeid in die omtrek. Die plaas is ook in kampe verdeel. 'n Ruim 4 slaapkamer, 2 badkamer woning met bestaande kantore wat maklik in 'n woonstel omskep kan word. Ook 'n 2de wooneenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer wat onlangs opgegradeer is. Ook is daar groot toesluit stoor en afdakke vir 4 voertuie. Die beesfasiliteite is nie ingesluit nie. Hierdie plaas is ook teenaan die teerpad geleë wat nat grondpaaie uitskakel. Ongeveer 10km vanaf Swartruggens wat nog 'n klein plattelandse dorpie is met Hoër en Laerskole, winkelkompleks, hotel, ouetehuis, poskantoor, polisiestasie en so meer.
Bedrooms
4.00
Bathrooms
2.50
Carport
Yes
Garden
Yes
Dining Room
Yes
Formal Lounge
Yes
Patio
Yes
Size
101.00
Size Type
Ha
Flat
Yes
Flat Bathroom
1.00
Flat Bedroom
2.00
Flat Kitchen
Yes
Flat Lounge
Yes
Lapa/braai
Yes
Staff Toilet/Bath
Yes
Stove
Yes
Paving
Yes
Built in Cupboards
Yes
Showers
Yes
Times Viewed: 102 (current month or since listed current month)