Wildsplaas van ongeveer 388ha is 'n pragplaas en geleë naby Swartruggens. Dit is 'n netjiese wildsomhein met netjiese stewige ruim 3 slaapkamer kliphuis wat pragtig met die natuur insmelt. Ook lapa met uitsig oor groot deel van die plaas en 'n kabbelende stroompie aan die onderkant daarvan. Lekker kuier boma vir die manne wat van ver afkom. Wildstelling beskikbaar.
Bedrooms
3.00
Bathrooms
1.00
View
Yes
Kitchen
Yes
Dining Room
Yes
Floor Type
Slate
Patio
Yes
Staff Quarters
Yes
Size
388.00
Square M Covered
120.00
Window Type
Steel
Ceiling Type
Rhino
Vicinity
Swartruggens
Staff Toilet/Bath
Yes
Stove
Yes
Parking
Yes
Built in Cupboards
Yes
Showers
Yes
Storeys
Single floors
Rooftype
Thatch
Condition
Good
Times Viewed: 129 (current month or since listed current month)